15 Maart 2008    
Durbanville Area - 15 Maart 2008  
   
 

Ek het vanmiddag so teen 4uur se kant so vinnige draai gaan ry op die Phisantekraal pad naby Durbanville. Die suidooster het lekker gewaai en ek het gehoop om 'n swaeltjie of twee te kry of dalk 'n paar roofvoŽls te kry. Net buite Durbanville het ek 'n klompie swaels gekry wat so vinnig soos hulle opgedaag het, weer verdwyn het. Ek het 'n kleinwinswael as 'n lifer bygekry. Hopelik sal ek volgende keer 'n Horus windswael bykry.

     
     
Kleinwindswael Swartkopreier Rooiborsduifie
     
Europese Spreeu Kaapse Wewer Kaapse Fisant
     
gewone Mossie Kolgans Veereier