16 Maart 2008    
Durbanville Area - 16 Maart 2008  
   
Afrikaanse Sperwer
 

Ek het vanoggend, soos oudergewoonte, weer voŽls gaan kyk tussen Durbanville en Klipheuwel en vanoggend was dit, net soos verlede naweek, darrem nie te vergeefs gewees nie. Ek het nog 'n lifer vanoggend bygekry, asook twee ander voŽls gekry, wat ek nog nie voorheen op die Klipheuwel pad gekry het nie. Ek het vir die eerste keer 'n kransvalk op die stukkie pad gekry asook 'n swerfvalk en die "lifer" wat ek bygekry het is 'n onvolwasse Afrikaanse Sperwer.

     
     
Afrikaanse Sperwer Afrikaanse Sperwer Swerfvalk
     
Gewone Koester HoŽveldse Skaapwagter Rooikoplewerik
     
RooiborsjakkalsvoŽl Witkeelswael Kransvalk
     
Kleinwindswael Bontkiewiet Grootstreepswael
     
KleingrysMuishond Wilde Makou Gewone Tarentaal