20 Maart 2008    
Vredekloof  
   
Kolgans - Vredekloof
 

Ek het vanmiddag oppad huistoe Witpensswaels gesien en besluit om by die Vredekloofdam te stop en te kyk of ek 'n paar fotos kan kry vir my lifelist. Ek het vir die tweede keer 'n Oranjekeelkalkoentjie daar gekry. Die vorige keer was omtrent 'n jaar gelede.

     
     
Witpenswindswael Groenkopeend Grootwaterhoender
     
Bontkiewiet Bleshoender Oranjekeelkankoentjie