21 Maart 2008    
Rooiels  
   
RooiEls - 21 Maart 2008
 

Ek , Ursula en die kinders is vanoggend, Rooiels langs oppad Hermanus toe. Ek wou net vinnig kyk of ek nie 'n grondspeg kan kry om op my life list te sit nie. Die wind was ongelukkig baie sterk en ek het selfs gesukkel om die kamera stil te hou om die paar voels wat wou kop uitsteek af te neem. Ek mag dalk ook te laat gewees het vir die grondspeg.

     
     
Neddikkie GrasvoŽl Rooivlerk Streepkoppie
     
Gewone Spekvreter OranjeborsSuikerbekkie Kaapse Bobbejaan
     
Geelbeksterretjie Grootsterretjie Bloureier