27 April 2008    
Durbanville Heuwels  
   
 

Ek het vanoggend weer gaan kyk of ek so paar nuwe paaie in die Durbanville Platteland gebied kon find om dalk iets nuuts te sien. Daar is baie paaie in die Durbanville platteland gebied wat ek nog nie verken het nie en ek sal beslis in die toekoms nog paaie gaan soek om te sien waar ek watter spesies te wagte kan wees. Ek het niks lifers vandag bygekry nie, maar daar is altyd iets nuuts om te sien as 'n mens net bietjie stilstaan en rondkyk. Ek het 'n Vaal Ribbok langs die Adderley pad naby Contermanskloof gekry. Ek het ook 'n klompie Blou Wildebeeste by die Clara Anna Fontein Privaat wild reservaat gesien, oppad terug Durbanville toe.

     

     
Huismossie wyfie Suidelike Rooivink Rooikoplewerik
     
Gewone Kwikkie HoŽveldse Skaapwagter Gewone Mossies
     
RooiborsjakkalsvoŽl Blouvalk BloukraanvoŽls
     
Kolgans Witborskraai Geelbekeend
     
Bleshoeder kuiken Bleshoender SlanghalsvoŽl
     
Vaal Ribbok wyfie Kleinrooibandsuikerbekkie Blou Wildebees