28 April 2008    
Durbanville - Goedemoed  
   
 

Ek was vandag weer by die huis doenig en tot my verbasing was die windswaels weer hier in Durbanville vanoggend. Dit was 'n baie lekker dag vir fotos neem ek ek kon nie die geleentheid verby laat gaan sonder om so paar fotos te neem nie. Ek sukkel nog so bietjie om swaels af te neem en dit maak die downloads soveel meer opwindend. Dit is so opwindend soos 'n lifer, as ek deur die nuwe fotos sif en een foto kry wat in fokus is :-) Die Europese Windswaels was weer tussen die Witpens Windswaels vandag, net soos die laaste keer. Ek hoop ek is reg :-)

     

     
Europese Windswael Europese Windswael SlanghalsvoŽl
     
Witpenswindswael Witpenswindswael Grootringduif