30 April 2008    
Opvolg besoek - Tygerberg Natuur Reservaat  
   
 

Ek het vanoggend vir my broer, Mario, by die Tygerberg Natuur reservaat ontmoet. Ek was al vroeg oggend daar en het weer die Swerfvalk op dieselfde plek as gister gesien. Die lug was vroeg mooi oopgetrek, maar die oggendson het teen 09:00 se kant agter die wolke verdwyn en die res van die oggend was 'n taamlike vermorsing van fotos neem. In die tyd het ek ook 'n voŽl op 'n afstand gesien en afgeneem wat soos 'n Witkruis Vleivalk gelyk het. Die son het darem bietjie later uigekom en ek kon darem so paar beter fotos neem van Slangverklikkers. Mario het ook so paar lifers bygekry en dit lyk asof die voŽlkyk gogga hom ook nou gebyt het ;-)

     

     
Swerfvalk RooiborsjakkalsvoŽl Kransvalk
     
Bandkeelkleinjantjie WitkruismuisvoŽl Kaapse Wewer
     
Gewone Janfrederik Slangverklikker Karoo Langstertjie
     
Kleinrooibandsuikerbekkie Fiskaal Laksman Kaapse Tiptol