10 Mei 2008    
Klipheuwel  
   
 

Ek en Johann is vanmiddag vir 'n vinnige draai na Klipheuwel toe. Die weer was sleg en die idee was nie om voŽls te gaan soek nie, maar net om vir Johann te gaan wys waar ek voŽls die afgelope paar maande naby Dyrbanville gekry het. Ons het darrem 'n kransvalk wyfie met drie ringe aan die pote gesien, wat taamlik naby aan die pad op 'n heining gesit het. Daar was ook die die gewone blouvalkies, rooikoplewerikke en hoŽveldse skaapwagters wat ons nie afgeneem het nie, omdat ons tyd beperk was. Ek was nie van plan om enige voŽlkyk die naweek te doen nie, as gevolg van die reŽnweer, maar dit was darrem lekker om so paar shots in te gekry het, ten spyte van die slegte lig vandag.

     

     
Kransvalk wyfie Kransvalk wyfie Kransvalk wyfie
     
Kolganse RooiborsjakkalsvoŽl Wilde Makoue