5-6 Julie 2008    
Namibia - Windhoek - Avisdam  
   
 

Ek was die afgelope sewe dae weer in Namibia vir die tweede agtereenvolgende week vir werksverpligtinge. Die oggende is besonder koud, maar die dae is lekker sonskyn weer, wat by verre beter was as die koue en reŽn wat die Kaap in die tyd beleef het. Ek was weereens baie besig met werk wat my selfs oor die naweek baie besig gehou het en ek het weereens met min slaap eerder gaan voŽls kyk by die Avisdam. Ek het 'n hele paar beste fotos gekry asook so paar lifers ook. Ek het minder tyd die keer tot my beskikking gehad, maar het die meeste daarvan gemaak. Gelukkig is die Avisdam skaars 2km buite Windhoek, so ek het probeer om ten minste twee keer per dag soontoe uit te ry Saterdag en Sondag. Ek het 'n Geelpensbossanger, Korttoonkliplyster, Monteirose Neushoringvoel, Koningblousysie en 'n Pylstertrooibekkie as lifers bygekry en weereens 'n Rooibek vuurvinkie gesien, wat ek verlede week ook by die dam afgeneem het en wat gewoonlik net in die vÍrre noorde nam die land aangetref word, so ek was bly om die spesie hier te kon sien.

     

     
Kolganse Witborsduiker Witpelikaan
     
Rooibekvuurvinkie Gewone Kwikstertjie Geelpensbossanger
     
Geelborsstrandkiewiet Dubbelbandstrandkiewiet Kleindobbertjie
     
Bergwagter Grootwitreier Bloureier
     
Korttoonkliplyster mannetjie Korttoonkliplyster wyfie Swartbandlangstertjie
     
Priritbosbontrokkie mannetjie Priritbosbontrokkie wyfie Bonthoutkapper
     
WitkruismuisvoŽl Monteirose NeushoringvoŽl Gewone Mossie
     
Bosveldstompstert Bosveldstompstert Kleinglansspreeu
     
     
Gewone Blousysie Swartwangsysie Swartband Langstertjie
     
RooirugStreepkoppie KlipStreepkoppie KoringvoŽl
     
Koningblousysie wyfie Gewone Melba Rooioogtiptol
     
Rooibekkwelea Pylstertrooibekkie wyfie Pylstertrooibekkie mannetjie
     
Blouvalk Rooiborsduif Swaelstertbyevreter
     
Swartkeelgeelvink Marico VlieŽvanger Rooiborslaksman
     
Gewone Tarentaal Kransswael Namibian Rock Agama