13 September 2008    
Fernkloof  
   
 

Ons is die naweek Hermanus toe vir 'n verjaardag partytjie en 'n familie samekoms by Johann se huis. Die weer het mooi saam gespeel. Daar was ongelukkig maar min tyd vir voŽls kyk en ek en Mario en my pa is Saterdagaand vir so kort rukkie Fernkloof toe. Johann het 'n hele klomp Kardinaal spegge so paar weke terug daar gesien en ek het gehoop om een te kry om af te neem, maar ek kon hulle nie opspoor nie. 'n Sterk rukwind het skielik opgesteek, maar dit het gelukkig na so 'n uur weer bedaar en ons kon 'n lekker braai die aand by Johann-hulle geniet.

     

     
Kaapse SuikervoŽl Mikstertbyevanger Gewone Tortelduif
     
Dwergarend Olyflyster Gevlekte MuisvoŽl
     
Kleinrooibandsuikerbekkie Fiskaal Vlieevanger Rooivlerkspreeu