8 Oktober 2008    
Strandfontein  
   
 

Ek is vanmiddag vinnig uit na Strandfontein om te sien of ek die Knobbeleende kon opspoor wat vanmidaag daar gesien is. Ek kon ongelukkig nie die voŽls opspoor nie. Die Witrugeende is nog steeds op die linker kant soos mens die hek van die Rioolplaas nader en ek het ook weer 'n Nagreier gesien asook 'n Rooireier asook 'n Klein Grys Muishond, maar dit was maar die hoogtepunt vir my 30minute besoek.

   
     
Koningriethaan Rooireier Witrugeend
     
Bloubekeend wyfie Bloubekeend mannetjie Swartnekdobbertjie