16 January 2009    
Intaka Island  
   
 

Ek het vandag by Intaka Island 'n draai gaan maak. Ek het vir Sion en Tiana Standton asook vir Graham Searll daar ontmoet. Sion en Tiana het die reier gekry wat net dalk 'n Sneeuwitreier kan wees. Wel ek het die foto. Ek sal maar geduldig vir Trevor wag om te kyk na my fotos om uit te help.

   

     
Kleinwitreier-onvolwasse of Sneeuwitreier Kleinwitreier-onvolwasse of Sneeuwitreier Kleinwitreier-onvolwasse of Sneeuwitreier
     
Rooireier Rooireier Swartkopreier
     
Bloureier - onvolwasse Gewone Nagreier ?Gewone Nagreier onvolwasse?
     
Bontkiewiet Geelbekeend Kolgans
     
?Kaapse kanarie onvolwasse? Witborsduiker Hartlaubse meeu
     
Glans Ibis Veereier in broeidrag ?Nagreier - onvolwasse?
     
Bontkiewiet Geelbekeend Kolgans
     
Glans Ibis Kleinwitreier storm af op vermoedelik onvolwasse Kleinwitreier of Sneeuwitreier Kleinwitreier hardloop terug om verder te gaan voed