17 January 2009    
Vissershok  
   
 

Ek het vanoggend weer gaan soek na die Maraboe by Vissershok, nadat ek baie ongelukkig was om die Europese boomvalk gisteraand by Eversdal te mis. Ongelukkig kon ek nie naby aan die Maraboe kom nie en moes ek maar wag en hoop om een te sien. Gelukkig was al die gewag die moeite werd vanoggend en het ek een Maraboe gesien en darem my foto ook gekry. Ek was alleen daar en het onmiddelik gery toe ek my fotos gekry het, omdat die area nie baie veilig is nie.

   

     
Maraboe Maraboe Maraboe
     
Witooievaar Gryskopmeeu Swartrugmeeu