19 January 2009    
Eversdal-Durbanville  
   
 

Ek is vanaand weer Eversdal toe, nadat ek 'n groot gedeelte van die naweek ook daar deurgebring het. Vanaand was die wind heelwat stiller as die naweek. Daar het vanaand weer 'n valk in een van die Bloekombome kom sit, maar die voŽl het vir my groter gelyk as 'n kransvalk en dit het my laat dink... Die voorkant was swaer gestreep en baie rooibruin. Ek en David Hall was twee aande terug ook daar en het 'n onvolwasse Swartsperwer saam met 'n volwasse Swartsperwer daar gesien en die voŽl op my foto hieronder se bene lyk ook taamlik lank. Ek het 'n hele klompie van die plaaslike voŽlkyker gemeenskap sowel as 'n paar bekendes ook daar raakgeloop deur doe loop van die week.

   

     
Swartkopreier Witborskraai BruinjakkelsvoŽl
     
Fiskaal Laksman Kransduif Swartsperwer
     
Grootstreepswaer Witkruiswindswael Geelbekwou
     
SkoorsteenvieŽr Kolgans ???