click tracking
13 May 2009    
Kenya  
   
 

Ek was vir 'n baie intensiewe werkstrip Kenya toe en die enigste kanse wat ek gehad het om voŽls af te neem was vroeg in die oggende voor werk met baie min lig om fotos te neem. Daar was hier en daar 'n lifer, maar dit was baie terleurstellend om nie een dag te gehad het om net te gaan voŽls kyk nie. EK het met die aankoms in Nairobi, waar ek ook gewerk het, 'n SekretarisvoŽl uit die vliegtuig uit gesien langs die aanloopbaan en gedink dat ek hope voŽls sou sien. Die weer was die heel week bewolk met reŽn, wat party oggende nie eens geskik gemaak het om buite rond te loop nie. Ek hoop om binnekort weer daar te kan werk en 'n dag beskikbaar te kan maak om van die Wildreservate self beter te leer ken. Ek moes net die twee 4x4's afneem met hulle baie beskrywende nommerplate. Die PRADO "KAN" , maar die LANDY kan blykbaar nie :-)

   

     
African Pied Wagtail Baglafeccht Weaver Black Headed Heron
     
Black Kite Cape Robin Common Fiscal
     
Hadeda Marabu Stork Mottled Spinetail
     
Mountain Thrush Dark-Capped Bulbul ?weaver?
     
Paradise Flycatcher Pied Crow Pin-tailed Whydah
     
Red Eyed Dove Red-Pate Cisticola Speckeled Mousebird
     
Speckeled Mousebird 2 Streaky Seadeater Tacazze Sunbird female
     
Tacazze Sunbird male Western Citril Yellow-Bellied Sunbird
     
Bronze Mannikin Western Citril Yellow-Bellied Sunbird