31 Mei 2009    
Durbanville Platteland  
   
 

Ek het laatmiddag weer 'n draai gaan ry om te kyk wat ek kon kry op die Occultdale grondpad in Durbanville. Ek het ook die eerste 100m van die Karwyderskraalpad gery omdat daar altyd 'n HoŽveldse skaapwagter of twee maklik te siene is. EK het omtrent al die gewone voŽls gesien behalwe Dikbeklewerikke.Daar was heelwat BloukraanvoŽls en ek het die grootste gedeelte van my tyd spandeer om te kyk hoe die BloukraanvoŽls "dans" of pronk. Ek het ook 'n Gestreepte veldmuis in 'n struik gesien, wat die enigste wilde soogdier vir die dag was.

   

     
Gewone Koester Kransvalk Gewone Koester
     
Kroonkiewiet Witborskraai HoŽveldse Skaapwagter
     
Kolgans Kransduif SkoorteenvieŽr
     
Gewone Bontrokkie Suidelike Rooivink Wilde Makou
     
Kaapse Fisant Rooikoplewerik Vleitinktinkie
     
Oranjekeelkalkoentjie BloukraanvoŽl BloukraanvoŽl
     
BloukraanvoŽl BloukraanvoŽl Gestreepte veldmuis