click tracking
11 Julie 2009    
Paarl  
   
 

Vanmiddag so by 1uur se kant het die son agter die wolke uitgekom na ligte reŽn vanoggend en ek het die geleentheid gebruik om Paarl toe te ry. Daar aangekom het dit weer toegetrek, maar gelukkig nie begin reŽn nie.Ek het niks nuuts gesien nie, maar daar was was darrem redelik baie om te sien. Die interessantste was die Gevlekte eende wat ek by twee plekke gekry het. Daar was ten minste 3 van hulle vandag. Daar was ook heelwat Gryskopmeeue vandag. Ek het ook weer die Swarteende gesien.Ek was bly om te sien dat daar weer twee wagte was met 'n hond wat naby die birdhide gesit het. Ek is so 4uur se kant weer huistoe toe dit weer begin toetrek en die lug weer begin donker raak.

   

     
Kuifkopduiker Lepelaar Donker VlieŽvanger
     
Grootwaterhoender Veereier Grootkoningriethaan
     
Kolgans SkoorsteenvieŽr Swarteend
     
Gryskopmeeu Witborsduiker Kaapse Rietsanger
     
Kaapse Slopeend wyfie Kleindobbertjie Kaapse Slopeend mannetjie
     
Bontelsie Rooipootelsie Gryskopmeeu
     
Teeleend Rooibekeend Gevlekte eend
     
Geelbekeend Bruineend wyfie Bruineend mannetjie
     
?Gryskopmeeu onvolwasse? Afrikaanse Oewerswael Klein grysmuishond