click tracking
22 Julie 2009    
Europe - Germany - Bavaria - Fuchsstadt  
   
 

My wens in my laaste blog uit Duitsland, vroeŽr die jaar, was om Duitsland in die somer te kon besoek en ek was ook toe gelukkig genoeg om vir 'n tweede keer die jaar Duitsland te besoek. Dit is op die oomblik hoog somer in Europa en almal kla oor die hoŽ temperature wat nie net fiksie is nie, maar 'n realiteit. Die weer was nou nie juis wat ek verwag het nie, maar ek het so tussen al die reŽn deur darem ook voŽls gesien. Ek het weerens in Badkissingen tuis gegaan en in Fuchsstadt gewerk en was gelukkig genoeg om 'n paar nuwe spesies te kon sien. Ek dink deel van die rede hoekom ek nie soveel meer nuwe spesies bygekry het nie was omdat ek soveel voŽls in die winter gesien het. Sodra die reen en wolke verdwyn het vir 'n uur of twee het die temperatuur vinnig geklim tot hoog in die dertigs en was dit baie bedompig. Daar was net een voŽl wat ek gesien het en nie 'n foto van kon kry nie en dit was 'n Nuthatch. Ek het my bes gedoen om weer 'n Treecreeper te kon kry, maar dit is omtrent onmoontlik, omdat die bome wat nou almal blare het. My persoonlike hoogte punt was om die kwikkies te kon sien, wat ek glad nie in die winter gesien het nie. Ook om die Skylark te kon sien, waar hy hoog in die lug bokant 'n koringland gefladder het met sy mooi gesang daar van bo uit die lug. 'n ander groot hoogtepunt was om 'n mannetjie en wyfie Grey Partridge en hulle kuikens langs 'n koringland te kon dophou wat my met lang nekke staan en dophou het. Ek het ook 'n nuwe soogdier gesien in die vorm van 'n "European Rabit".

   

     
Black Redstart Yellowhammer Eurasian Skylark
     
Common Buzzard European Stonechat White Wagtail
     
Common Moorhen European Greenfinch Grey Partridge
     
European Kestrel male European Swift House Martin
     
Northern Raven European Goldfinch Eurasian Siskin
     
Citine Wagtail juvinile Winter Wren Willow Warbler
     
Yellowhammer female Tuffed Duck female Eurasian Coot
     
Great Cormorant Mute Swan Great Crested Grebe
     
Eurasion Blackbird male European Kestrel European Starling junenile
     
House Sparrow Common Wood Pigeon Red Kite
     
Garden Warbler European Swallow Mullard
     
Carion Crow Great Crested Grebe (juvenile) Jackdaw
     
Great Tit Black Redstart juvenile Black Redstart
     
Common Buzzard Blue Tit Eurasian Kestrel
     
Common Wood Pigeon Eurasian Magpie ChiffChaff
     
Eurasian Skylark Common Chaffinch European Rabit