11 Januarie 2008    
Harold Porter Botaniense tuin - Eerste Besoek - 2008  
   
 

Ek, Ursula en die kinders is vandag vir 'n uitstappie na die Harold Porter Botaniese tuin. Dis ook my eerste voŽlkyk uitstappie vir 2008. Die dag het niks spesiaals opgelewer in die sin van nuwe spesies nie, maar ek het darrem weer die swarteende gesien en die keer het ek drie saam gesien swem. Ek het ook so daar paddas gesien.

     
     
BruinjakkalsvoŽl jong karoolangstertjie Karoolangstertjie
     
kleinrooibandsuikerbekkie Kaapse glasogie Swarteende
     
Mikstertbyevanger Kaapse rivierpadda Melissa en Makayla soek vir swarteende