3 Feruarie 2008    
Klipheuwel omgewing  
   
 

Ek het vanoggend so entjie gaan ry in die rigting van Klipheuwel en die kamera saamgeneem. Ek het uiteindelik daarin geslaag om 'n Nicholsonse koester te kry. Dit is 'n nuwe lifer vir my. Die voel spesies raak nou min met die somer wat nou einde se kant toe staan. Ek het baie laat opgestaan, so ek kan nie kla nie.

     
     
HoŽveldse skaapwagter Geelbekwou BruinjakkalsvoŽls
     
BloukraanvoŽl Gewone Bontrokkie mannetjie Gewone Bontrokkie wyfie
     
Nicholsonse koester Fiskaal laksman Geelkanarie mannetjie
     
Karoo langstertjie Suidelike rooivink Geelkanarie wyfie