12 Februarie 2008    
Klipheuwel - Tweede Besoek - 2008  
   
 

Ek en Makayla het vanaand na werk by Klipheuwel 'n draai gaan maak om te sien of ons so paar somerbesoekers kan sien voor die voŽls begin migreer. Ons was gelukkig om 'n paar namakwaduiwe te sien, onderandere 'n jong namakwaduif ook. Ek het eintlik gegaan om te sien of ek enige nuwe voŽls op die afgebrande landerye kan sien, maar die voŽls wat daar was, was te vÍr van die pad af om uit te maak wat dit was.

     
     
Namakwaduif mannetjie Namakwaduif wyfie jong Namakwaduif
     
Geelbekwou BruinjakkalsvoŽl jong HoŽveldse Skaapwagter
     
Grootstreepswael Fiskaal Laksman wyfie HoŽveldse Skaapwagter