23 Februarie 2008    
Klipheuwel - Vierde Besoek - 2008  
   
Melissa geniet saam met my die laaste son se strale op 'n baie lekker dag.
 

Nadat ons gister vir Ursula lekker bederf het op haar 40ste, het ek en Melissa gisteraand 'n vinnige draaitjie gaan maak by Klipheuwel. Ek het vanoggend en vanaand weer by Klipheuwel omgewing gaan voŽls kyk. Ek moes net die Witborskraai met die eier in die bek en gisteraand se sonsondergang fotos ook by vandag se blog voeg om ons aan die lekker dag gister te herinner. Die klopkloppie het ek eers gedink was 'n Gevlekte klopkloppie, maar ek het 'n paar weke later uitgevind dat dit eintlik 'n landeryklopkloppie moes wees. Ek het op my blog van 9Maart dit dan ook as 'n lifer gevat omdat ek 'n duidelik foto gekry het. Ursula het haar dag gister baie geniet en ek hoop dat haar jaar net so lekker sal wees.

     
     
Witborskraai met 'n eier in die bek Suidelike Rooivink GrootRingDuif
     
GrootSwartrugmeeu Afrikaanse Oewerswael EuropeseSwael
     
BruinjakkelsvoŽl Fiskaal Laksman Gewone Kwikkie
     
HoŽveldse Skaapwagter DikbekLewerik Jong HoŽveldse Skaapwagter
     
KarooLangstertjie WitkruisWindswael Nicholsonse Koester
     
RooiborsJakkalsvoŽl Blouvalk KaapseFisant
Geelbekwou Kolgans WitPelikaan
     
Lepelaar Landery Klopkloppie Gewone Bontrokkie mannetjie
     
Namakwaduifie mannetjie Kaapse Flap Gewone Bontrokkie wyfie