1 Maart 2008    
Hermanus (Hemel-en-Aarde) - Maart 2008  
   
Hemel-en-Aarde - Maart 2008
 

Ek het vanoggend 'n vinnige draai gaan ry by Hemel-en-Aarde omdat ons vir die dag in Hermanus is. Ek het het 'n paar Swartsaagvlerkswaels gekry, maar kon nie 'n ordentlike foto kry nie. Ek sal hopelik hom op 'n ander dag kan opsit as 'n fotografiese lifer.Ek het ook 'n jong kaalwangvalk gekry wat my op hol gehad het, maarTrevor het soos altyd die regte antwoord gehad en tot my terleurstelling moes ek uitvind dat dit net 'n jong kaalwangvalk was. Kyk maar na die twee fotos hieronder...

     
     
Suidelike Swie Donker vlieevanger jong Kaapse kanarie
     
jong Kaalwangvalk Kaapse Flap jong Kaalwangvalk
     
Bruinjakkalsvoël Swartkraai Gewone Janfrederik
     
     
Tarentaal MiksterByervanger Olyflyster
Grootstreepswael Kaapse Kanarie Witkruiswindswael